My gunsteling musiek is klavavier en ek hou baie wan lasagre Kheya, my baste maat, woon nou in Engeland.Ek swem gereeld en ek hardloop.
Ek wil skaak vir die Westelike Provinsie se skaak spans peel ek die manier waarop ek dit sal reg kry is om the oefen en the oefen. Een day wil ek na Engeland toe gaan op na my ma se huisie te kyk. Om dit dit reg te kry moet ek werk kry en geld verdien. Ek wil ń rekenaarkry deur will franse leer hue om Frans te praat en ek sou doen hierdie deur my ma beste vriend te vra ommy te leer.